Agrico News

Stay up to date with latest in agriculture innovation and irrigation solutions

Vrymansfontein shows how almond farming thrives in South Africa

At Vrymansfontein, part of the Vondeling Group in South Africa's Paarl district, almond farming is thriving thanks to a combination of ideal climate and efficient ...
READ MORE

Agrico Lichtenburg help 2-weke lange kragonderbrekings oplos

Inwoners van Lichtenburg in Noordwes ervaar al meer as twee weke lank onderbrekings in kragtoevoer, nadat 'n Eskom-transformator gebreek het en 'n kabelfout by 'n ...
READ MORE

Agrico se moderne tegnologie baat een van die oudste plase in Suid-Afrika

Groot Phesantekraal Boerdery, naby Durbanville, is een van Suid-Afrika se oudste plase en die eerste koringplaas. In 2024 is dit 'n diverse familieboerdery, bestuur deur ...
READ MORE

Bloemfontein-boer vind besparing en gemoedsrus met Agrico Web Control

Gerrie Scholtz met springmielies, koring en lusern in die Vrystaat. Gerrie het drie jaar gelede sy eenste masjien met Agrico Web Contol toegerus as 'n ...
READ MORE

Agrico help om 140 inheemse bome te plant

Op Donderdag, 5 September 2024, is 140 inheemse bome geplant op die plaas De Rust in Elgin, die tuiste van Paul Cluver Wynlande. Wat begin ...
READ MORE

Pluk die vrugte van spilpuntbesproeiing deur noukeurige beplanning en onderhoud

Spilpunte bied 'n uitstekende oplossing om groot areas effektief te besproei, maar verg ordentlike beplanning, installasie en onderhoud. In die verband kan die advies van ...
READ MORE

Vrymansfontein shows how almond farming thrives in South Africa

At Vrymansfontein, part of the Vondeling Group in South Africa’s Paarl district, almond farming is thriving thanks to a combination of ideal climate and efficient irrigation practices. With plans to harvest its first commercial crop in 2025, the farm uses a tailored drip irrigation system designed in partnership with Agrico to meet the specific needs of almonds.

Read More »

Agrico Lichtenburg help 2-weke lange kragonderbrekings oplos

Inwoners van Lichtenburg in Noordwes ervaar al meer as twee weke lank onderbrekings in kragtoevoer, nadat ‘n Eskom-transformator gebreek het en ‘n kabelfout by ‘n minisubstasie ontstaan het. Agrico het saam met ander tegniese spanlede van plaaslike ondernemings, hulp aangebied om die probleem op te los.

Read More »

Agrico se moderne tegnologie baat een van die oudste plase in Suid-Afrika

Groot Phesantekraal Boerdery, naby Durbanville, is een van Suid-Afrika se oudste plase en die eerste koringplaas. In 2024 is dit ‘n diverse familieboerdery, bestuur deur die vierde en vyfde geslag van die Brink-familie. Hul vennootskap met Agrico staan deur die jare. Beide Agrico en die boerdery is in Durbanville geleë, wat hul verbintenis aan die gemeenskap versterk.

Read More »

Agrico help om 140 inheemse bome te plant

Op Donderdag, 5 September 2024, is 140 inheemse bome geplant op die plaas De Rust in Elgin, die tuiste van Paul Cluver Wynlande. Wat begin het as ‘n kampvuur-gesprek tussen vriende, het ontaard in ‘n inisiatief wat nie net die natuur bevoordeel nie, maar ook die plaaslike leerders betrek.

Read More »