Agrico News
Stay up to date with latest in agriculture innovation and irrigation solutions
Absa AgriBusiness has partnered exclusively with Agrico to offer qualifying clients preferential finance on new pivot irrigation systems, with interest rates from as low as prime less 2%. The partnership provides farmers with flexible repayment structures, faster turnaround times and access to Agrico’s extensive irrigation service network across Southern Africa.
With 440 hectares of bananas under irrigation, Inyoni relies on a precisely engineered irrigation system to meet the high water demands of its crop. Working closely with Agrico, the farm has developed innovative solutions tailored to the unique conditions of Komatipoort.
Op die diep sandgronde van die Noord-Vrystaat bly die resep vir sukses eenvoudig: maak die grond oop, laat die wortels dieper groei en benut elke druppel water ten volle. Met die Agrico T-reeks skeurploeg word die grond se potensiaal volledig ontsluit, een hektaar op ’n slag.
In samewerking met Agrico-kundiges is dit nou vir Carl en Cawood Crous moontlik om water met sonkrag van rivier na dam te pomp, en met behulp van gravitasie na hul spilpunte te vervoer.
Elke druppel water wat op die plase Kromvlei en Vrede, in die distrik Piketberg gebruik word, tel. As deel van die Karsten-groep se boerdery, word watertoediening op beide plase wetenskaplik en met deeglike beplanning aangepak. Hul vennoot in dié proses, is Agrico.
Wanneer ’n bielie van ’n implement deur die grond sny soos ’n warm mes deur botter, kan dit enige boer se hart vinniger laat klop. Hierdie implement is die Agrico T1250-skeurploeg, wat gedurende die Hoopstad Groentoer aan boere gedemonstreer is.
-
Stay up-to-season
Most popular
Absa AgriBusiness has partnered exclusively with Agrico to offer qualifying clients preferential finance on new...
With 440 hectares of bananas under irrigation, Inyoni relies on a precisely engineered irrigation system...
Op die diep sandgronde van die Noord-Vrystaat bly die resep vir sukses eenvoudig: maak die...
In samewerking met Agrico-kundiges is dit nou vir Carl en Cawood Crous moontlik om water...
Elke druppel water wat op die plase Kromvlei en Vrede, in die distrik Piketberg gebruik...
Sign up for Agrico's newsletter!
Read the latest on irrigation and agriculture from Agrico. Sign up for interesting stories, videos, project updates and more.