
Libuyile Farming Services: Waar tradisie, tegnologie en gemeenskapsontwikkeling ontmoet
Op die plaas Voorspoed teenaan die Krugerwildtuin werk Libuyile Farming Services, die gemeenskap en Agrico saam om 4 500 ha suikerriet met moderne drupbesproeiing en slim waterbestuur te laat floreer.




